Die bekende Suid-Afrikaanse fliek 'Semi-Soet' is binnekort op die planke as 'n splinternuwe musiekblyspel. Dertien jaar nadat die romantiese komedie Semi-Soet in 2012 in rolprentteaters begin ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Lourens van Riet, ‘n oudleerder en jarelange inwoner van Parys, is Donderdagaand na ‘n lang stryd teen kanker oorlede. Hy was 48 jaar oud. Sedert kanker vyf jaar gelede by hom gediagnoseer ...
Die Wonderfontein-ontwikkeling, wat tussen Sasolburg en Vanderbijlpark sou plaasvind, is nou amptelik stopgesit. Die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit het dié nuus in ’n skrywe aan AfriForum ...