Een van die gunsteling-paartjies in verlede jaar se seisoen van die werklikheidsreeks Boer soek ’n vrou is steeds gelukkig, ...
Nuwe aanklagte is Maandag by die polisie ingedien teen die 40-jarige boer van Frankfort wat vroeër in hegtenis geneem is op ...
So vertel Krystle Holl van Vanderbijlpark oor haar seun, Kegan Holl (17), ’n Downsindroom-lyer wat vanaf sy geboorte die een ...
Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder het onlangs aangekondig dat sy en haar man hul eersteling verwag. In September ...
‘n Swerm bye het Maandag 30 Desember die lewe ge-eis van Sarel van der Wat, boer en sakeman van die plaas Brakfontein in die Buffelshoek-distrik. Hy was 64 jaar oud. Sarel is deur die bye oorval ...
Met  ’n  nuwe jaar vol hoop, skep Agri Noord-Kaap ’n platform om met vooruitbeplanning en strategiese aksies die uitdagings ...
ALIWAL-NOORD. – Drie vermoedelike skaap-stelers van Aliwal-Noord in die Oos-Kaap is dié week op heterdaad betrap terwyl hulle ...
编者按:2024年是新中国成立75周年,是实现“十四五”规划目标任务的关键一年,也是贯彻落实党的二十届三中全会精神的开局之年。在新的历史起点,面对国际国内形势的深刻变化和新一轮科技革命和产业变革,我国高等教育持续深化教育综合改革,深化办学体制和教育管 ...
Die rooi VW Polo wat gisteraand in ’n mielieland op ’n plaas langs die N4 beland het. Noodwerkers wat gisteraand besig was op ...
Met haar mahangu wat reeds kniehoogte staan, is Anne-Nora Lameck van die Oupili-nedersetting in Ohangwena positief dat sy dié seisoen ‘n baie goeie oes van haar lande sal ...
Die voormalige minister van justisie, Sacky Shanghala, wat tans agter tralies is weens sy beweerde betrokkenheid by die Fishrot-skandaal, probeer om ’n dagvaarding tersyde ...