Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
"Die Alive for Jesus-span het elke kind se naam persoonlik in die Bybel en boeke geskryf," het Elmarie Malan, stigterslid van die organisasie, gesê. "As Christene weet ons dat die Bybels een van die ...
Een van Suid-Afrika se bekendste liedjieskrywers, verantwoordelik vir van Demi Lee Moore, Kurt Darren en Bobby van Jaarsveld se gewildste treffers, is Saterdag oorlede. Facebook/ Skermgreep ...
Op 100-jarige ouderdom is Tannie Sanna McKenzie se oë blink en haar vlymskerp kwinkslae hou haar kinders op hul tone. “Ek het vir die kinders gesê vir wat wil hulle die koerant ... “Eer jou vader en ...
JOHANNESBURG - Om hardop vir kinders te lees, kan Suid-Afrika se leesprobleem help oplos. Verskeie studies toon dié voorlesings verbeter jong ore se woordeskat, geheue en begripsvaardighede.
Matriekleerlinge wat die 2024 Nasionale Senior Sertifikaateksamen deur die Onafhanklike Eksamenraad geskryf het, het 'n algehele slaagsyfer van 98,47% behaal. Dis privaat skole se beste slaagsyfer ...
GEORGE NUUS - Vier kinders van George, almal tussen die ouderdomme van 10 en 18, se eerste vlug ooit het in 'n nagmerrie ontaard toe hulle op Sondag 12 Januarie, op Kaapstad Internasionale Lughawe ...
EEN ding wattie twee issie, Afrikaanse influencers, of liewer smaakmakers, hou die sosiale media aan die brand! En nou kry jy die geleentheid om vir iemand te stem wat jou voete laat jeuk en jou heupe ...
“Dit is seker die ergste dag van my lewe en sedertdien sal Nuwejaar en Kersfees nooit weer dieselfde wees vir ons nie.” Hy het Eugene om verskoning gevra dat hy die huis verlaat het toe hy jonk was en ...