Ons het twee kinders van vyf en drie jaar oud. Ons sou al jare gelede getrou het, maar hy praat nou niks meer daarvan nie. Hy bly sê daar is nie geld nie, maar daar is elke maand geld vir drank, klere ...