Ons land is reeds op sy knieë wat sosio-ekonomiese uitdagings betref. 'n Tienerswangerskap gaan ook nie noodwendig gepaard met 'n ondersteuningsnetwerk nie. Dikwels word daardie meisie deur haar gesin ...
MOSSELBAAI NUUS - Daar is deurlopende ondersteuning vir die graad 9-leerder wat verlede week in haar skool se siekeboeg geboorte geskenk het, sê die Wes-Kaapse departement van onderwys. Volgens die ...