Die video, wat op die skool se Facebook en Instagram gedeel is, is reeds meer as 1,8 miljoen keer gekyk. Van die kommentaar ...
Leef met oorgawe en gee jou beste en getuig van God se liefde in 2025. Ds Philip Mc Laren is van die NG kerk Bedelia.
EK IS TC van die Boland en is in my vroeë 50’s.Antie, ek was nog nooit getroud nie, maar was darem al in ’n hele paar ...
Die kinders het die gevaar gesien en paniekbevange geskreeu, terwyl sommiges teen die bus se vensters geslaan het. Hansie Fourie, ‘n busprefek, kon daarin slaag om die deur oop te kry en uit die ...
Die polisie in Bethelsdorp is op soek na die next of kin van ’n onbekende man wat in ’n tragiese ongeluk oorlede is. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, ’n polisiewoordvoerder, sê die voorval het Donderd ...
Die eerste pret van die fees, wat deur die GTCoC (Goue Driehoek Sakekamer) in samewerking met verskeie ander rolspelers en borge aangebied word skop die Vrydag met twee geleenthede af. Daar sal by ...
Die tiener is vermoedelik met ‘n stuk draad verwurg. Haar hande en voete was met draad vasgebind en sy het bloed aan haar gesig gehad toe haar liggaam langs die R-708 by Phahameng gevind is. Die ...
Die meeste sterftes was aan die hand van die land se veiligheidsmagte. Die VN se ondersoek is deur die tussentydse leier, Muhammad Yunus aangevra. Die VN het onder meer bevind dat talle van die mense ...
Ramaphosa het haar later aangestel in die belangrike en senior pos as minister in die presidensie. Wat die jongste beweringe aanbetref, mag die nasionale vervolgingsgesag (NVG) nie voete sleep tot die ...