Maak jou sitplekgordel vas – Basileia-gemeente hou weer vanjaar basaar! Kom kuier 7 en 8 Maart, van vroeg tot laat by Basileia-gemeente, waar die wêreld om die tafel ontmoet. Met die belofte ...