Wanneer die Vaaldriehoek fees vier, doen hulle dit op groot skaal – en Rocking the Vaal 2025 is geen uitsondering nie!
Die wenner van vanjaar se Goliat van Gat Pampoenfees is Cornelis Bester met sy pampoen, Grietjie, wat die skaal op ‘n verstommende 445 kg laat staan het. Die fees is Saterdag gehou. Tweede was Lee-Ann ...
Die Vredefort-rolbalklub het die afgelope naweek die balle aan die rol gesit om geld in te samel vir Kansa. Ses-en-vyftig spelers, geklee in pienk, het in gemengde spanne mekaar die stryd aangesê. Aan ...
Nog ’n hoogtepunt is die Mnr. en Mej. Melkfees kompetisie. Kaartjies vir die Melkfees beloop R120 per dag vir volwassenes en R180 vir die naweekpas. Vir kinders (5-17 jaar) is dit R90 per dag en R130 ...