EEN van die merkwaardigste stories in die matriekuitslae van 2024 in die Wes-Kaap. Só kan die prestasie van die Eden en ...
DIE Kaapse metropolisie het Donderdagoggend in Houtbaai beslag gelê op ’n groot aantal perly. Die betrokke perlemoen is ...
JUSTICE vir Kelly! Leerders, ouers en ander gemeenskapslede van Belhar het besluit om hul gewig agter Kelly Manus se stryd ...
MET warm trane, skaam glimlaggies, vlegsels en vars fades. Dis hoe meer as ’n miljoen leerders gister hulle eerste skooldag ...
IN ’N inspirerende vertoning van gemeenskapsamewerking en omgee het meer as 100 kinders van Citrusdal die 2025-skooljaar ...
DEREK Hendriks (47) van Prins Albert het in 2015 uit sy werk as korrektiewe beampte bedank om sy passies na te jaag. En nou ...
’N SKOOL met ’n slaagsyfer van 99,3% krap ’n mens nie sommer onder elke bos uit nie. En so beïndruk was David Maynier, die ...
DIE gemeenskap van Tulbagh is vandeesweek tot in sy fondamente geruk toe vier van sy lede skielik dood is nadat kratte vol ...
DIE voormalige Koortjies-aanbieder en musikant, Jonathan Rubain, is nou weer ’n vollende PA. Gayton McKenzie, die PA-leier, ...
DIE opening van die Wes-Kaapse provinsiale parlement en die provinsiale rede (Sopa) sal vanjaar in Beaufort-Wes plaasvind.
’N BEJAARDE burger van Koekenaap wat sy saamwoonvrou na bewering doodgeslaan het, verskyn vandag in die landdroshof in Lutzville. Josef Faatjie Goliath (62), ’n voormalige trekkerdrywer, word aangekla ...